
JouRadio - FM 91.0 - Polokwane
Die Hartklop van Polokwane
Live
JouRadio
About JouRadio
Listen to JouRadio 91.0 FM live online. Polokwane's Afrikaans-language Afrobeats radio station, broadcasting from Polokwane, Limpopo, South Africa. Stream JouRadio free on Streema — no sign-up required.
Frequency
91.0 FM
Language
Afrikaans
Listener reviews
Asb kan Jou Radio meer Jesus Culture, Innervision, Hillsong, Hillsong Young and Free, Danie Botha, Leon Goosen, Wanda de Kock, Onbeskaamd, Uitverkoop, Ontkiem, Retief Burger, Melanie Steenkamp, Avalon, Jump 5, Steven Curtis Chapman, Sandy Patti en Nicole C Mullan musiek speel?
Ek hoop nie julle gee om dat ek vra nie, maar saai Jou Radio nog uit? Ek wil graag vir Jou Radio 'n voorstel maak vir 'n DSTV audio kanaal. Ek is nie seker of julle daar in Polokwane dit al reeds weet nie, maar al die SABC Radio stasies het deesdae DSTV audio kanale. As 'n getroue luisteraar van die Christelike programme op Suid-Afrikaanse radio voel ek ons het so veel moontlik van Suid-Afrika se radio stasies nodig op die DSTV audio kanale. Ek hou duim vas dat Jou Radio ook 'n DSTV audio kanaal gaan kry as die Here wil en God bless.
Hi daar ek is mal oor Christelike musiek, en ek is 'n Christen luisteraar wat lief is vir Jesus. Ek geniet die Christen uitsendings op Afrikaanse radio stasies, en wil baie graag meer oor die radio hoor van al die wonderlike Suid-Afrikaanse sowel as internasionale Gospel musiek. Asseblief speel vir ons meer Gospel musiek op Jou Radio? Mag die Here julle seën.
More radios in Polokwane
In other languages
- See this page in French: Écouter JouRadio en ligne
- See this page in Spanish: Escuchar JouRadio en vivo
- See this page in Portuguese: Reproduzir JouRadio ao vivo
- See this page in German: JouRadio online hören







